Thursday, February 15, 2007

 

Generaal Kritzinger


Ek is dierekte famielie van Generaal Kritzinger wat op 16 des 1900 die kaap kelonie aangeval het en truggeneem het uit die Engelse beheer. Op 12 Augustus 1901 het die engelse dit weer truggeneem. Maar aan die gatkant van 'n oorlog wat meeste sukses behaal het met gurilla oorlogfoering dink ek dit was noggals nemins waardig. Sofer my naforsing gaan lyk di asof Generaal kritzinger ook 'n groot rol gespeel het in die duitse simpatie teenoo die boere.

Ek skiet saterdag dis hoe dit is met steve en wil baie graag die stukkie invormasie deel daar.
laat ek verder gaan naforsing doen.
tot later maters

Comments:
Mater... Jy was omtrent verlore, van N1 na N3 in Vrystaat is nogals erg!! Jy moet verseker vir jou 'n GPS aanskaf, ek gebruik die garmin nuvi 300, sal dit beslis aanbeveel.

Sterkte met die cd se recording, jy verdien dit, Generaal Chris!!
 
jy lyk ook nog so biekie soos hy haha lekker tiaan
 
Hey hey!
Hoe was Saterdagnag?
Wanner gan ons dit kan sien?
Kan nie wag nie!!
 
This comment has been removed by a blog administrator.
 
Hallo ChRiStIaAn!
Wanner se jy weer bietjie iets hier op jou blog? Ons mis jou!
Wanner kom tree jy in Secunda op?
XxX
 
Post a Comment



<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?